Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 49:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Waarlik, so sê יהוה: “Selfs die prooi van die magtige man sal weggevat en die gevangenes van die wreedaard bevry word, want Ek sal die een teëstaan wat jou teëstaan en Ek sal jou kinders red.Open 16:6 Alle vlees sal weet dat Ek, יהוה, jou Verlosser is en jou Loskoper, die Magtige Een van Ya’akov.”

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 49

Kyk Yesha'yahu 49:25 in konteks