Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 49:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Luister na My, eilande en gee aandag, volke wat ver is! יהוה het My geroep van die baarmoeder af; vanaf die liggaam van My moeder het Hy My Naam (Karakter en Outoriteit) gegee.Open 1:16 in die skaduwee van Sy hand het Hy My verberg en Hy het My ook ’n gekose pyl gemaak, Hy het My in Sy pylkoker weggesteek.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 49

Kyk Yesha'yahu 49:1 in konteks