Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 48:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy het dit nie gehoor nie, jy het dit nie geken nie. Selfs van lank gelede is jou oor nie oopgemaak nie, want Ek het geweet dat jy baie verraderlik sal optree en dat jy van geboorte af ’n rebel genoem is.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 48

Kyk Yesha'yahu 48:8 in konteks