Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 48:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom het Ek hulle lank tevore aan jou verkondig; voordat dit gebeur het, het Ek dit aan jou verkondig sodat jy nie sou sê: ‘My afgod het dit gedoen en my gesnede beeld en my gegote beeld het dit beveel nie.’

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 48

Kyk Yesha'yahu 48:5 in konteks