Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 45:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want so sê יהוה, wat die hemele geskep het; Hy is die God wat die aarde gevorm en dit gemaak het, Hy het dit vasgestel en dit nie as ’n verwoeste plek geskep nie, maar dit gevorm om bewoon te word: “Ek is יהוה en daar is geen ander nie.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 45

Kyk Yesha'yahu 45:18 in konteks