Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 45:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sê יהוה: “Die produkte van Mitzrayim en die handelsware van Kush en die S’vaïete, manne van gestalte, sal na jou toe oorkom en joune wees; hulle sal agter jou loop; hulle sal in kettings oorkom en voor jou buig; hulle sal jou versoek: ‘Waarlik, God is by jou en daar is geen ander, geen ander God nie!

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 45

Kyk Yesha'yahu 45:14 in konteks