Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 44:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moenie bewe en moenie bang wees nie; het Ek dit nie lank tevore vir jou aangekondig en dit verklaar nie? Júlle is My getuies! Is daar enige God buiten My, of is daar enige ander Rots? Ek weet van geeneen nie.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 44

Kyk Yesha'yahu 44:8 in konteks