Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 44:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Roep uit van vreugde, o hemele, want יהוה het dit gedoen. Roep vreugdevol uit, laer dele van die aarde! Breek uit in uitroepe van vreugde, o berge, woude en elke boom daarin, want יהוה het Ya’akov losgekoop en in Yisra’el Sy lof, eer en aanbidding gewys.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 44

Kyk Yesha'yahu 44:23 in konteks