Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 44:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Niemand onthou nie en daar is geen kennis of insig om te sê nie: ‘Ek het die helfte daarvan verbrand in die vuur en ook brood gebak op sy kole; ek het vleis gebraai en geëet; dan maak ek die res daarvan in ’n gruwel, ek val neer voor ’n stuk hout!’

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 44

Kyk Yesha'yahu 44:19 in konteks