Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 43:27-28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

27. Jou eerste voorvader het gesondig en jou spreekbuise het teen My oortree.

28. Jou prinse het die Afgesonderde Plek onteer; daarom het Ek Ya’akov aan die vervloeking oorgegee en Yisra’el aan bespotting,

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 43