Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 43:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Júlle is My getuies,” verklaar יהוה, “My diensknegte wat Ek gekies het sodat julle kan weet en My kan vertrou en kan verstaan dat dit Ek is. Voor My is geen god gevorm nie en daar sal geen ná My wees nie.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 43

Kyk Yesha'yahu 43:10 in konteks