Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 43:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. maar nou, so sê יהוה, jou Skepper, o Ya’akov en Hy wat jou gevorm het, o Yisra’el: “Moenie vrees nie, want Ek het jou vrygekoop; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne!

2. As jy deur die water gaan, sal Ek by jou wees en deur die riviere, hulle sal jou nie oorstroom nie. Wanneer jy deur die vuur loop, sal jy nie geskroei word nie en die vlam sal jou nie brand nie,

3. want Ek is יהוה, jou God, die Afgesonderde Een van Yisra’el, jou Verlosser; Ek het Mitzrayim gegee as losprys vir jou, Kush en S’va in jou plek.Iyov 36:20

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 43