Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 42:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wie het Ya’akov oorgegee as plunder en Yisra’el aan plunderaars? Was dit nie יהוה teen Wie ons gesondig het nie en in Wie se paaie ons nie gewillig was om te loop nie en Wie se wet ons nie gehoorsaam het nie?

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 42

Kyk Yesha'yahu 42:24 in konteks