Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 42:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal die blindes lei op ’n roete wat hulle nie ken nie, op paaie wat hulle nie ken nie, hulle lei; Ek sal die duisternis lig maak voor hulle en die rowwe plekke tot vlaktes. Dit is die dinge wat Ek sal doen en Ek sal dit nie ongedaan laat nie.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 42

Kyk Yesha'yahu 42:16 in konteks