Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 42:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. “Let op, My Kneg wat Ek ondersteun; My gekose Een in Wie My Lewe verheug is. Ek het My Gees op Hom gelê; Hy sal regverdige oordeel na die nasies bring.

2. Hy sal nie uitskree of Sy stem verhef, of Sy stem op die straat laat hoor nie.Mat 12:19-21

3. Die gekneusde riet sal Hy nie breek en die dowwe lamppit nie uitblus nie; Hy sal getrou ’n regverdige oordeel bring.

4. Hy sal nie moedeloos of vergruis word totdat Hy regverdigheid op die aarde gevestig het nie en die kuslande sal afwagtend op Sy wet wag.”

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 42