Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 4:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dan sal יהוה oor die hele area van die berg Tziyon en oor haar bymekaarkomplekke bedags ’n wolk en rook skep en die helderheid van ’n brandende vuur in die nag, want die grootsheid van יהוה sal ’n beskutting oor alles wees.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 4

Kyk Yesha'yahu 4:5 in konteks