Toe sê Hizkiyahu vir Yesha’yahu: “Die boodskap van יהוה wat u gebring het, is goed,” want hy het gedink: “Daar sal vrede en waarheid in my dae wees!”