Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 38:21-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. Yesha’yahu het gesê: “Laat hulle ’n vyekoek vat en dit op die sweer sit sodat hy kan herstel.”

22. Toe het Hizkiyahu gesê: “Wat is die teken dat ek sal opgaan na die huis van יהוה?”

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 38