Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 37:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Deur jou diensknegte het jy יהוה onteer en jy het gesê: “Met my menigte strydwaens het ek gekom tot by die hoogtes van die berge, tot by die afgesonderdste dele van L’vanon en ek kap sy hoë seders af, die keur van sy sipresse en ek sal na sy hoogste pieke gaan, sy digste woud.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 37

Kyk Yesha'yahu 37:24 in konteks