Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 37:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe vat Hizkiyahu die brief uit die hand van die boodskappers, lees dit, gaan op na die huis van יהוה en sprei dit uit voor die Teenwoordigheid van יהוה.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 37

Kyk Yesha'yahu 37:14 in konteks