Yesha'yahu 35:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
en die losgekooptes van יהוה sal teruggaan en na Tziyon kom met uitroepe van blydskap, met ewige vreugde op hulle koppe. Hulle sal vreugde en blydskap vind en droefheid en sugtinge sal wegvlug.2 Kon 18:13