Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 34:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die swaard van יהוה is vol bloed, dit is deurdrenk van vet, met die bloed van lammers en bokke, van die niervet van ramme, want יהוה het ’n offer in Botzrah en ’n groot slagting in die land van Edom geoffer.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 34

Kyk Yesha'yahu 34:6 in konteks