Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 33:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Kyk oor Tziyon, die stad van ons aangestelde feeste! Jou oë sal Yerushalayim sien, ’n onaangeraakte blyplek, ’n tent wat nie opgevou sal word nie, sy penne sal nooit uitgetrek word of enige van sy toue losgeskeur word nie,

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 33

Kyk Yesha'yahu 33:20 in konteks