Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 32:17-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. Die werke van onpartydige opregtheid sal vrede wees en die diens van onpartydige opregtheid, rustigheid en veiligheid vir ewig.

18. Dan sal My volk in ’n vredevolle blyplek, in veilige huise en in onverstoorde plekke van rus bly;

19. hael sal neerval op die woud en die stad sal plat gemaak word soos ’n vlakte.

20. Hoe gelukkig sal julle wees, julle wat langs al die waters saai, wat die os en die donkie vry laat uitkom!

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 32