Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 31:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want so sê יהוה vir my: “Soos die leeu of die jong leeu grom oor sy prooi wanneer ’n groep herders teen hom uitgeroep word, sal hy nie beangs wees vir hulle stem of omgekrap wees oor hulle geraas nie, só sal יהוה-Tzva’ot afkom om oorlog te maak vir die berg Tziyon en sy heuwel.”

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 31

Kyk Yesha'yahu 31:4 in konteks