Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 30:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want sy straf is lankal al gereed, inderdaad is dit vir die koning voorberei. Hy het dit diep en groot gemaak, ’n brandstapel van vuur met baie hout; soos ’n stroom van swawelvuur, steek die asem van יהוה dit aan die brand.Ps 20:8

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 30

Kyk Yesha'yahu 30:33 in konteks