Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 30:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. “Wee die opstandige seuns,” sê יהוה, “wat ’n plan uitvoer, maar nie Myne nie, wat ’n alliansie maak, maar nie van My Gees nie, om sodoende sonde by sonde te voeg;

2. wat voortgaan af na Mitzrayim sonder om My te raadpleeg, om toevlug te soek onder die veiligheid van Farao en om skuiling te soek in die skaduwee van Mitzrayim!

3. Die veiligheid van Farao sal daarom julle skande wees en die skuiling in die skaduwee van Mitzrayim julle vernedering,

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 30