Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 3:25-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

25. Jou manne sal deur die swaard val en jou magtiges in die geveg.

26. Haar poorte sal kla en treur en sy sal verlate op die grond sit.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 3