Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 3:24-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. Nou sal dit gebeur dat in plaas van soet reukwater daar ’n stank sal wees; in plaas van ’n gordel, ’n tou; in plaas van opgedoende hare, ’n uitgeplukte kopvel; in plaas van fyn klere, ’n roukleed en brandmerke in plaas van mooiheid.

25. Jou manne sal deur die swaard val en jou magtiges in die geveg.

26. Haar poorte sal kla en treur en sy sal verlate op die grond sit.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 3