Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 25:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sal ook die invloed en aansien van die regeerder wat oor al die volke geheers het, op hierdie berg vernietig, as gevolg van die slagting onder al die nasies.1 Kor 15:54 en die Meester, יהוה-Tzva’ot, sal die trane van alle gesigte af afvee en Hy sal die smaad van Sy volk van die hele aarde af verwyder, want יהוה het gepraat.Open 21:4

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 25

Kyk Yesha'yahu 25:7 in konteks