Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 20:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

in dié tyd het יהוה deur Yesha’yahu, die seun van Amotz, gepraat en gesê: “Gaan maak die roukleed van jou heupe af los en trek jou skoene van jou voete af.” Hy het so gedoen en kaal en kaalvoet geloop.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 20

Kyk Yesha'yahu 20:2 in konteks