Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 19:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die profesie aangaande die val van Mitzrayim: let op, יהוה ry op ’n vinnige wolk en is op die punt om na Mitzrayim te kom; die afgode van Mitzrayim sal bewe voor Sy Teenwoordigheid en die verstand, wil en emosie van die Mitzrayiete sal in hulle binneste wegsmelt.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 19

Kyk Yesha'yahu 19:1 in konteks