Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 16:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Laat die uitgeworpenes van Mo’av by jou bly; wees ’n skuilplek vir hulle teen die vernietiger, want die afperser het tot ’n einde gekom, verwoesting het opgehou, onderdrukkers is heeltemal weg uit die land!Yes 9:7; Dan 7:14,27; Mik 4:7; Luk 1:33

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 16

Kyk Yesha'yahu 16:4 in konteks