Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 16:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar nou praat יהוה en sê: “Binne drie jaar, soos ’n huurling hulle sal tel, sal die lof en eer van Mo’av onteer word saam met sy hele groot populasie en dié wat oorbly van hom sal baie klein en magteloos wees.”

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 16

Kyk Yesha'yahu 16:14 in konteks