Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 15:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

My verstand, wil en emosie skree uit oor Mo’av; sy vlugtelinge is sover as tot by Tzo’ar en Eglat-Sh’lishiyah, want hulle gaan die hoogte van Lugit uit met gehuil; op die pad na Horonayim skree hulle sekerlik ’n kreet van benoudheid uit oor die verwoesting,

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 15

Kyk Yesha'yahu 15:5 in konteks