Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 14:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle sal die volke saamvat en na hul plek bring en die huis van Yisra’el sal hulle besit as ’n erfenis in die land van יהוה, as slawe en slavinne; hulle sal dié gevange neem wat hulle as gevangenes weggevoer het en oor hulle onderdrukkers heers.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 14

Kyk Yesha'yahu 14:2 in konteks