Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 13:12-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. Ek sal die sterflike mens skaarser maak as suiwer goud en die mensdom as die goud van Ofir.

13. Ek sal daarom die hemel laat bewe en die aarde sal deur die toorn van יהוה-Tzva’ot uit sy plek geskud word in die dag van Sy brandende woede.

14. Dit sal wees soos ’n gasel wat gejag word, of soos kleinvee met niemand om hulle bymekaar te maak nie, hulle sal elkeen na sy eie volk toe draai en elkeen na sy land toe vlug.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 13