Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 10:31-34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

31. Madmenah het gevlug, die inwoners van Gevim het skuiling gesoek!

32. Vandag nog sal hy stop in Nov; hy swaai sy vuis teen die berg van die dogter van Tziyon, teen die heuwel van Yerushalayim!

33. Let op, die Meester, יהוה-Tzva’ot, slaan met ’n verskriklike slag die takke af, ook dié wat hoog van postuur is, sal afgekap word en die wat hoogmoedig is, sal verneder word.

34. Hy sal die digtheid van die woud met ’n yster afkap en die L’vanon sal val deur die Magtige Een.Mat 2:23 uitspruit uit die stomp van Yishai en ’n Tak vanuit sy wortels sal vrugte dra.Open 5:5

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 10