Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 10:28-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

28. Hy het teen `Ayat gekom; hy het deur Migron getrek; by Mikhmas het hy sy bagasie neergesit.

29. Hulle het deur die pas gegaan en gesê: “Geva sal ons blyplek wees!” Ramah is vreesbevange en Giv’at van Sha’ul het weggevlug.

30. Skreeu dit hard uit met jou stem, o Bat-Gallim! Gee aandag, Layish en arme `Anatot!

31. Madmenah het gevlug, die inwoners van Gevim het skuiling gesoek!

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 10