Ou Testament

Nuwe Testament

Yesha'yahu 1:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

‘Wat is julle vermenigvuldigde slagoffers vir My?’ sê יהוה. ‘Ek het genoeg gehad van die brandoffers van ramme en die vet van gevoerde kalwers; Ek het geen plesier in die bloed van bulle, lammers of bokke nie.

Lees volledige hoofstuk Yesha'yahu 1

Kyk Yesha'yahu 1:11 in konteks