Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 8:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sê vir my: “Seun van ’n mens, sien jy wat hulle doen, die groot verwerplikhede wat die huis van Yisra’el hier doen dat Ek ver van My Afgesonderde Plek af moet wees? Tog sal jy nog groter verwerplikhede sien.”

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 8

Kyk Yegezk'el 8:6 in konteks