Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 8:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe bring Hy my in die binneste hof van die huis van יהוה en let op, by die ingang van die tempel van יהוה, tussen die portaal en die altaar, was daar omtrent vyf en twintig manne, met hulle rug na die tempel van יהוה en hulle gesig na die ooste toe en hulle het hulself ooswaarts voor die son neergebuig.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 8

Kyk Yegezk'el 8:16 in konteks