Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 7:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle sal hulle silwer op die strate gooi en hulle goud sal ’n verfoeilike ding word; hulle silwer en hulle goud sal hulle nie kan bevry in die dag van die toorn van יהוה nie. Hulle kan nie hul aptyt versadig of hul maag daarmee volmaak nie, want hulle oortredinge het deur struikeling gekom.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 7

Kyk Yegezk'el 7:19 in konteks