Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 7:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Inderdaad, die verkoper sal nie terugkry wat hy verkoop het nie, want beide sal nie leef nie, want die visioen aangaande hulle hele menigte sal nie afgewend word nie en ook sal niemand sy lewe in stand hou deur sy oortredinge nie.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 7

Kyk Yegezk'el 7:13 in konteks