Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 6:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dan sal dié wat uit julle ontvlug het, My onthou tussen die nasies waarheen hulle as gevangenes weggevoer is, hoe Ek deur hulle hoererende verstand, wil en emosie, wat van My af weggedraai het en deur hulle oë wat agter hulle afgode aan hoereer het, seergemaak is en hulle sal hulself verag in hul eie oë weens die booshede wat hulle gedoen het, vir al hulle verwerplikhede.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 6

Kyk Yegezk'el 6:9 in konteks