Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 6:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In al julle blyplekke sal stede verwoes word en die hoë plekke verlate wees sodat julle altare verwoes en verlate mag word, julle afgode verbreek en tot ’n einde gebring word, julle wierook altare omgekap en julle werke uitgewis word.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 6

Kyk Yegezk'el 6:6 in konteks