Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 6:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dan sal julle weet dat Ek יהוה is, wanneer die wat uit hulle neergeslaan is, tussen hulle afgode rondom hulle altare op elke hoë heuwel lê, op al die bergtoppe en onder elke groen boom en onder elke digte eikeboom; die plekke waar hulle kalmerende aromas aan hulle afgode geoffer het.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 6

Kyk Yegezk'el 6:13 in konteks