Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 48:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Uitsluitend die eiendom van die Leviete en die eiendom van die stad, wat in die middel lê van dit wat aan die prins behoort, tussen die grens van Y’hudah en die grens van Binyamin, moet alles aan die prins behoort.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 48

Kyk Yegezk'el 48:22 in konteks