Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 48:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die afgesonderde toedeling sal wees vir die priesters: teen die noorde vyf en twintig duisend el in lengte, teen die weste tien duisend in breedte, teen die ooste tien duisend in breedte en teen die suide vyf en twintig duisend in lengte en die Afgesonderde Plek van יהוה moet in die middel daarvan wees.1 Kro 29:22 wees, wat My bevele onderhou het, wat nie afgedwaal het toe die seuns van Yisra’el afgedwaal het saam met die Leviete nie.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 48

Kyk Yegezk'el 48:10 in konteks