Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 47:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sal gebeur dat al die lewende wesens wat wemel in elke plek waar die rivier kom, sal lewe en daar sal vreeslik baie visse wees omdat hierdie water daarheen gaan en dié vars word; so sal alles lewe waar die rivier gaan.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 47

Kyk Yegezk'el 47:9 in konteks